Alle verkope word gesien as finaal.
Geen terugbetalings sal gedoen word nadat kaartjies gekoop is nie. Die kopers van die kaartjies is welkom om die kaartjie self aan iemand anders te verkoop sou hulle dit vir enige rede nie self kan gebruik nie.
Soos aangedui in ons Terugbetalingsbeleid.