Perdeskoen Staanplek

R6000,00

SKU: #2713 Category:

Description

Ingesluit: Donderdag is gratis, Vrydag en Saterdag.
Die tarief sluit 2 volwasse kaartjies en 2 kinderkaartjies in.
Maksimum van 6 persone per staanplek.
R150 per nag vir elke ekstra persoon, met ‘n maksimum van 2 ekstra persone.
R380 per nag vir addisionele nagte.

Geen terugbetalings word gemaak nie. Dit is die koper se verantwoordelikheid om die staanplek aan iemand anders te verkoop indien hulle nie meer belangstel nie.

Additional information

Perdeskoen Staanplek

1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25