Description
Let Wel Hierdie is slegs vir verblyf en sluit nie kaartjies vir die fees in nie.
Ingesluit: Donderdag gratis, Vrydag en Saterdag
Addisionele nag: R250.00
Maksimum 6 persone per staanplek, met ‘n koste van R150 per nag vir elke ekstra volwassene (beperk tot 2 ekstra persone).
Staanplekke 1-28 beskik oor privaat ablusie geriewe.
Staanplekke 29-51 het gesamentlike ablusie geriewe.
Geen terugbetalings word gemaak nie. Dit is die koper se verantwoordelikheid om die staanplek aan iemand anders te verkoop indien hulle nie meer belangstel nie.






